Donasies
Elke jaar benodig ons FONDSE om die Kinderfees en Jeugfees te laat gebeur.
100 Kinders vanuit kinderhuise en behoeftige gesinne gaan verniet. Publiek betaal 'n klein bedrag en die Jeugfees is GRATIS vir die tieners. Daarvoor het ons FONDSE nodig om dit moontlik te kan maak.
As u voel dit is op u hart om 'n bydrae te maak, kliek op die TAB hieronder.
As u SARS18A vorm benodig, skakel of epos ons voordat u betaling doen.
Bank Besonderhede
Bank: BANK ZERO MUTUAL BANK
Rek houer: JEUGWEEK SECUNDA
Rek nr: 802 049 4440
Tak: 888-000
Swift Code: ZERMZAJJ
Ref: Kinderfees / Jeugfees
SnapScan QR-code
Secunda
+27 68 647 8697
secunda@jeugweeksecunda.co.za