JEUGWEEK VIND PLAAS GEDURENDE WINTER VAKANSIE
SECUNDA AREA.
2026 jeugfees: 29jun - 3jul.
2026 kinderfees: 6 - 10jul.
Soveel Dae om te gaan vir KINDERFEES
Countdown Timer Expired
Days
Ouderdom 6-12 jaar
Ons bied 'n vol program aan vanaf 07:30 - 13:00. Maandag tot Vrydag.
Program sluit in Prys&Aanbidding, Arts&Craft, Groep werkies, Span speletjies, Sport en 'n ete plus koeldrank.
Ons span bestaan uit verskillende gemeentes, NPO organisasies en besighede uit.
Soveel Dae om te gaan vir JEUGFEES
Countdown Timer Expired
Days
Ouderdom 13-19 jaar
Ons bied 'n program aan vir die Jeug vanaf 18:00 - 21:00.
Elke dag hanteer ons 'n tema.
Program sluit in Prys&Aanbidding, Ice Breakers, Spreker, Aanbidding en tyd vir social.
Ons Span wat alles moontlik maak...
Jan & Elize Badenhorst
Kinderfees Organiseerders
Jan - Maak seker dat die hele program reg beplan word en reg loop.
Elize - Maak seker dat die kombuis en klein goedjies reg gedoen word.
Dimitri Badenhorst
Jeugfees Organiseerder
Dimitri - Is die skakel tussen die gemeentes en maak seker dat die tegniese kant reg funksioneer.
2025 - Gemeentes en besighede wat saam beplan het.
Kruik Gemeente Secunda
Voetspore vir Jesus NPC
TUTELA NPO - Secunda
Anker Gemeente Secunda
Art-of-Coffee'neers - Trichardt
Blaze Team Church Trichardt
Veearts Secunda
Tandarts - Secunda / Ermelo
Sauerman OT - Secunda
SAVF - Secunda
Janelle Huis - Evander
Real Pros At Work - Secunda
NG Oos/Goedehoop Jeugleier
Lewende Woord Secunda
Grip&Rip saam Atooh
Shofar Gemeente Secunda

